Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pappe, Dr. Karl Wilhelm Ludwig
Pappe, Dr. Karl Wilhelm Ludwig [boodskap #123276] Di, 01 Januarie 2019 20:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Karl Wilhelm Ludwig Pappe was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. In 1803 in Hamburg gebore. Bekwaam homself as geneesheer, maar maak plantkunde ’n lewenslange studie aan die Kaap waar hy onder meer spesialiseer in geneeskragtige plante, houtbome en varings waaroor hy gesaghebbende werke geskryf het. In 1862 in Kaapstad oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pannevis, Arnoldus
Volgende onderwerp: Paradys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:57:18 MGT 2024