Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pan-African Congress (PAC)
Pan-African Congress [boodskap #123272] Di, 01 Januarie 2019 06:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Pan-African Congress was 'n organisasie wat in 1959 van die African National Congress weggebreek het. Het die beleid van "Afrika vir die Afrikane" gehandhaaf, maar het die bestaan van 'Wit Afrikane' en 'Swart Afrikane' aanvaar.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Palmiet
Volgende onderwerp: Panda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:46:16 MGT 2024