Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Palmiet (Prionium seerratum)
Palmiet [boodskap #123271] Di, 01 Januarie 2019 06:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Palmiet
Palmiet
Palmiet (Prionium seerratum Drege) is riet van sowat 1,8 meter (6 voet) met swaardvormige blare wat gebruik is om buitegeboue mee te dek. Word aangetref by riviere en vleie van Wes-Kaapland af tot by Uitenhage.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Palgrave, Willlam Coates
Volgende onderwerp: Pan-African Congress
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:07:10 MGT 2024