Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Palapye
Palapye [boodskap #123268] Ma, 31 Desember 2018 18:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Palapye is 'n dorp in Botswana en setel van die opperhoofde. Deur die beroemde Khama gestig. Met die opkoms van Serowe het sy belangrikheid egter afgeneem. Ook geskryf Palapwe en Palachwe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pakt
Volgende onderwerp: Palgrave, Willlam Coates
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:41:31 MGT 2024