Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pakt
Pakt [boodskap #123267] Ma, 31 Desember 2018 18:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pakt is 'n formele verdrag (of politieke ooreenkoms) tussen regerings of partye. Die term het sy oorsprong in Latyn, pactum, iets wat ooreengekom is.

In 1924 het die die Nasionale Party onder generaal J.B.M. Hertzog en die Arbeidersparty onder kolonel F.H.P. Cresswell 'n Pakt-regering gevorm. Daarvolgens het hulle saamgespan om die Suid-Afrikaanse Party-regering van generaal J.C. Smuts te ontsetel. Die gevolg was dat 'n nuwe regering onder generaal Hertzog aan bewind gekom het waarin verskeie Arbeidersministers gedien het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Page, Gertrude
Volgende onderwerp: Palapye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:51:39 MGT 2024