Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Page, Gertrude (Mrs. Alec Dobbin)
Page, Gertrude [boodskap #123266] Ma, 31 Desember 2018 18:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gertrude Page (Mrs. Alec Dobbin) was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) romanskryfster en toneelskryfster. Het aan die begin van die eeu na Zimbabwe (Rhodesië) gegaan. Sy het naam gemaak met haar boeke oor die Zimbabwiese boswêreld, beginnende met Love in the Wildemess en daarna The Edge of Beyond, wat 'n blitsverkoper was. Onder haar ander bekende werke was Silent Rancher, in 1909, en Jill's Rhodesian Philosophy in 1910. Met haar terugkeer na Engeland het sy Paddy, the Next Best Thing geskryf, wat 'n groot sukses op die verhoog was. Oorlede op 1 April 1922.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Packer, Joy
Volgende onderwerp: Pakt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:08:09 MGT 2024