Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pacaltsdorp
Pacaltsdorp [boodskap #123264] Ma, 31 Desember 2018 18:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pacaltsdorp is 'n dorp naby George, Kaapland, wat in 1813 as 'n stasie van die Londense Sendinggenootskap deur eerw. Charles Pacalt gestig is. Vandag word die skilderagtige plekkie hoofsaaklik deur Kleurlinge bewoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,019 (10 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Paarl
Volgende onderwerp: Packer, Joy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:50:49 MGT 2024