Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ovambo
Ovambo [boodskap #123258] Ma, 31 Desember 2018 15:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Ovambo's is 'n stam wat in die noorde van Namibië (Suidwes-Afrika) woon en bestaan uit die Ondonga, die Ombalantu, die Onkolonkathi, die Ukuanyama, die Ukuambi, die Ukualuthi, die Ongandjera en die Eunda. Hulle is van Bantoe-afkoms, aanbid die geeste van hulle voorvaders en heg baie waarde aan die dra van gelukbringers. Die meeste woon in reservate in Ovamboland wat tussen die Etosjapan, Angola en die Kaokoveld geleë is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Outjo
Volgende onderwerp: Oviston
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:02:06 MGT 2024