Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Oudtshoorn
Oudtshoorn [boodskap #123254] Ma, 31 Desember 2018 15:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Oudtshoorn is 'n dorp in Kaapland, beroemd vir sy volstruisveerbedryf. In 1843 aan die Grobbelaarsrivier in die Swartberge gestig en vernoem na Adriaan van Rheede van Oudtshoorn. Beleef in die jare 1880 groot voorspoed en weer in die vroeë jare 1900, as gevolg van die oplewing in die volstruisveermark toe baie herehuise daar gebou is. Ander nywerhede, onder meer die verbouing van tabak en lusern, het daartoe bygedra dat die voorspoed van die dorp herstel is. Die Kangogrotte is daar naby geleë. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 24,000 (19,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Oudstrydersbond
Volgende onderwerp: Ou Grietjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:18:12 MGT 2024