Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Otto Beit-brug
Otto Beit-brug [boodskap #123250] Ma, 31 Desember 2018 15:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Otto Beit-brug (moenie verwar word met Beitbrug wat oor die Limpoporivier gebou is nie) is 'n brug oor die Chirundu Gorge van die Zambezirivier. 1,080 voet lank en verbind Zambië en Zimbabwe (Rhodesië). Die brug is 103 myl van Lusaka en 230 myl van Harare (Salisbury_. In 1939 met geld van die Beit Trust deur Dorman Long & Co. gebou teen 'n koste van £186,000.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Otterford
Volgende onderwerp: Ottosdal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:34:01 MGT 2024