Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Orr, Thomas
Orr, Thomas [boodskap #123242] Ma, 31 Desember 2018 15:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Thomas Orr was 'n Suid-Afrikaanse minister. In 1857 in Armagh, Ierland, gebore. Sluit aan by die Britse staatsdiens in die departement finansies en word in 1902 Ouditeur-generaal van Natal. Met Uniewording in 1910 tree hy af en word L.V. vir Pietermaritzburg-Noord en was van 1917-20 Minister van Finansies. Oorlede in 1937.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Orkney
Volgende onderwerp: Ossewa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:34:23 MGT 2024