Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Oribi Gorge
Oribi Gorge [boodskap #123239] Ma, 31 Desember 2018 15:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Oribi Gorge is 'n skouspelagtige skeur naby Port Shepstone in die suide van Natal. Die Umzimkulurivier vloei daardeur en die wande is op plekke feitlik vertikaal en honderde voete diep. 'n Pad deur die skeur word druk deur toeriste gebruik. Een van die merkwaardigste gesigte is die sogenaamde 'Baboon's Castle' met sy duiselingwekkende afgronde.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Orgidee
Volgende onderwerp: Oribie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:44:37 MGT 2024