Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Orangia-Unie
Orangia-Unie [boodskap #123231] Ma, 31 Desember 2018 11:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Orangia-Unie was 'n party gestig deur die Afrikaanssprekende en oud-Republikeinse bevolking van die Oranje-Vrystaat tydens Kroonkoloniebewind. Onder leiding van generaal J.B.M. Hertzog, generaal Christiaan de Wet, Abraham Fischer en ander. Dit het in 1907 aan bewind gekom en tot Uniewording in 1910 aan bewind gebly toe dit met die Suid-Afrikaanse Party saamgesmelt het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Opstal
Volgende onderwerp: Gariepdam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:04:51 MGT 2024