Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Opstal
Opstal [boodskap #123230] Ma, 31 Desember 2018 11:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Opstal is 'n plaashuis. Kragtens die ou Kaapse wet was setlaars wat 'n leenplaas bekom het, geregtig op die eiendomsreg van verbeterings wat hulle daarop aangebring het, insluitende die wingerde en vrugteboorde.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Opsit
Volgende onderwerp: Orangia-Unie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:25:06 MGT 2024