Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Oppenheimer, Sir Bernard
Oppenheimer, Sir Bernard [boodskap #123226] Ma, 31 Desember 2018 11:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Bernard Oppenheimer was 'n mynmagnaat. Broer van sir Ernest Oppenheimer. In 1866 in Duitsland gebore en kom as jong man na Kimberley waar hy 'n suksesvolle diamantkoper en aandelemakelaar was. Met sy terugkeer na Engeland het hy bekendheid verwerf met sy ambisieuse maar onsuksesvolle poging om na die Eerste Wêreldoorlog groot diamantslypwerke in Brighton, Cambridge, Durham en Fort William op te rig, om werk te verskaf aan oudgediendes. Oorlede op 13 Junie 1921.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Opgeskorte Soldy
Volgende onderwerp: Oppenheimer, Sir Ernest
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:26:04 MGT 2024