Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Oorlams
Oorlams [boodskap #123220] Ma, 31 Desember 2018 07:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Oorlams is 'n naam wat gebruik is vir Khoikhoi (Hottentotte) in Namibië (Suidwes-Afrika) wat Nederlands en Engels kon praat; ook as 'n byvoeglike naamwoord wat "slu" beteken. Die oorsprong is onbekend; één teorie is dat dit afgelei is van die naam van 'n vroeë setlaar in Namakwaland, terwyl 'n ander is dat dit van die Maleise woord "Orang Lama" (ou man) kom.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ooraap
Volgende onderwerp: Ooskuskoors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:22:30 MGT 2024