Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » O'okiep
O'okiep [boodskap #123218] Ma, 31 Desember 2018 07:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
O'okiep is 'n kopermyndorp in Namakwaland. In 1852 gestig en ontwikkel deur die Cape Copper Company en sy opvolgers. Die naam beteken in Khoikhoi (Hottentots) 'Baie Brak'. Die omliggende landskap is verlate. As 'n jong man was John Galsworthy, die romanskrywer, 'n mynsekretaris op O'okiep. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,967 (827 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ooievaar
Volgende onderwerp: Ooraap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:32:37 MGT 2024