Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Oogies
Oogies [boodskap #123216] Ma, 31 Desember 2018 07:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Oogies is 'n steenkoolmyndorp in Transvaal. Vernoem na die "oogformasie" waarin die fonteine voorkom. In 1928 uitgelê op die plaas Oogiesfontein. Die Oogies Navigation-steenkoolmyn is daar naby. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,310 (429 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Onwettige Diamanthandel
Volgende onderwerp: Ooievaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:40:18 MGT 2024