Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Onafhanklike Fiskaal
Onafhanklike Fiskaal [boodskap #123208] Ma, 31 Desember 2018 06:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Onafhanklike Fiskaal was 'n pos in die diens van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie wat in Maart 1688 geskep is om toesig te hou oor die werk van sy amptenare. Net verantwoordelik aan die owerhede in Amsterdam. Hulle het in die Beleidsraad van elke kolonie gesit, het toegang gehad na alle verslae en rekenings en was belas met die taak om korrupsie te voorkom. Die eerste bekleër van die pos aan die Kaap was Cornelius Johan Simons, wat in 1689 aangestel is. Hulle was nie baie suksesvol in hulle werk nie, maar die pos is eers in 1793 afgeskaf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Omaruru
Volgende onderwerp: Onafhanklikheidsafvaardiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:18:10 MGT 2024