Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Olyfboom, Wilde- (Oliewenhoutboom)
Olyfboom, Wilde- [boodskap #123206] Ma, 31 Desember 2018 06:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Olyfboom, Wilde- ook Oliewenhoutboom (Olea verrucosa Link) is 'n boom van tot 30 voet hoog; stem ooreen met die Europese olyfboom. Groei stadig, hout hard. Kom in die meeste dele van Suid-Afrika voor.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Olimpiese Spele
Volgende onderwerp: Omaruru
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:04:33 MGT 2024