Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Olifantsnekdam
Olifantsnekdam [boodskap #123203] So, 30 Desember 2018 20:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Olifantsnekdam is 'n groot besproeiingskema in die Magaliesberg, nege myl suid van Rustenburg, Transvaal. In 1926-27 gebou. Die betonwal is 440 voet lank en 80 voet hoog; die besproeibare gebied beslaan 4,290 acres.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Olifantslurp
Volgende onderwerp: Olifantsrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:56:36 MGT 2024