Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Old Bunting
Old Bunting [boodskap #123196] So, 30 Desember 2018 20:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Old Bunting is 'n handelspos aan die Wildekus van Pondoland (die landstreek langs die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap). So genoem na 'n vroeëre sendingstasie, Buntingville.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Okahandja
Volgende onderwerp: Olie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:58:15 MGT 2024