Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Oïdium (Wingerdsiekte)
Oïdium [boodskap #123194] So, 30 Desember 2018 20:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Oïdium of Wingerdsiekte is 'n siekte wat in wingerde voorkom en veroorsaak word deur 'n parasitiese swam van die Erysipheae-familie. Dit het in Oktober 1859 sy verskyning aan die Kaap gemaak en vinnig deur die hele Wes-Kaapland versprei en groot skade aangerig. Die saak is verwys na dr. L. Pappe, die koloniale plantkundige, wat 'n lang tyd nie 'n oplossing daarvoor kon vind nie. Dit het byna al die wingerde in die Kaapkolonie uitgewis voordat die plaag beëindig is met die toediening van swawel wat in groot hoeveelhede uit die buiteland verskeep is. Dit word nog in Suid-Afrikaanse wingerde gebruik om wingerdsiekte te voorkom.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ohrigstad
Volgende onderwerp: Okahandja
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:40:31 MGT 2024