Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Odendaalsrus (Odendaalsrust)
Odendaalsrus [boodskap #123187] So, 30 Desember 2018 10:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Odendaalsrus (vroeër Odendaalsrust geskryf) is 'n dorp op die Oranje-Vrystaatse goudveld, vernoem na die oorspronklike eienaars van die plaas waarop dit uitgelê is. In 1905 gestig en bly 'n dorpie tot die ontdekking van goud daar naby in die jare 1940. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 36,000 (10,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Odendaal-verslag
Volgende onderwerp: Oerder, Frans David
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:07:48 MGT 2024