Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Oats, Francis
Oats, Francis [boodskap #123185] So, 30 Desember 2018 10:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Francis Oats was 'n leier in die diamantbedryf. In 1848 in Cornwall gebore. Stel as jong man belang in die vakbondwese en woon op 19 jarige ouderdom die eerste Mynwerkerskongres in Parys by. Later word hy 'n myningenieur en word in dié hoedanigheid deur die Kimberleyse Mynraad in 1875 na die land gebring. As bestuurder by die Victoria-myn kom hy in aanraking met Cecil Rhodes en word een van die vier lewenslange direkteure met die stigting van die De Beers-myngroep. Van 1905 tot met sy dood in 1918 voorsitter.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nywerheid-Ontwikkelings-korporasie
Volgende onderwerp: Odendaal-verslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:43:44 MGT 2024