Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nylstroom (Modimolle)
Nylstroom [boodskap #123182] So, 30 Desember 2018 10:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nylstroom (amptelik Modimolle, "Plek van die Geeste") is 'n dorp in Transvaal, benoorde Pretoria. Die naam is afgelei van die feit dat die vroeë trekkers verkeerdelik 'n plaaslike rivier as die onbekende oorsprong van die Nyl beskou het. In 1864 gestig en is vandag 'n groot en florerende boerderysentrum waar gespesialiseer word in grondboontjies en tabak. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,662 (3,058 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nyanga
Volgende onderwerp: Nywerheid-Ontwikkelings-korporasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:50:17 MGT 2024