Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ntsikana
Ntsikana [boodskap #123177] So, 30 Desember 2018 10:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ntsikana was die eerste bekeerling tot die Christendom onder die Bantoes van die Oos-Kaapland. Nou algemeen deur hulle aanvaar as 'n heilige. Teen die einde van die 18de eeu gebore uit die Gaikastam. In 1799 ontmoet hy dr. J.T. Vanderkemp en ontwikkel 'n belangstelling in die Christelike godsdiens. Hy oefen gou groot invloed uit en begin godsdienstige liedere komponeer wat vandag nog deur sy volksgenote gesing word. Hy het baie gesigte gehad en het baie voorspellings gemaak wat bewaarheid is. Hoewel Ntsikana blykbaar nooit formeel bekeer is nie, het hy die leerstellings van die Woord verkondig. In 1876 oorlede. Die Xhosas hou 'n jaarlikse seremonie tot sy nagedagtenis en verwys na hom as St. Ntsikana.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nqutu
Volgende onderwerp: Nuwe Republiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:08:25 MGT 2024