Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nqutu
Nqutu [boodskap #123176] So, 30 Desember 2018 10:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nqutu is 'n dorp in Noordoos-Zoeloeland so genoem vanweë die vorm van 'n nabygeleë berg. Beteken 'kruik of vat met 'n plat bovlak'. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 360 (90 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nqamakwe
Volgende onderwerp: Ntsikana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:58:22 MGT 2024