Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Norfolk-eiland Denneboom (Araucaria excelsa)
Norfolk-eiland Denneboom [boodskap #123170] So, 30 Desember 2018 10:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Norfolk-eiland Denneboom (Araucaria excelsa) is een van die eksotiese bome van Norfolk-eiland naby Australiƫ wat goed in die Kaapse wind aard. Dit is as versiering langs die kus van Kaapstad af ooswaarts geplant. Groot bome met simmetriese takke.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Noorsveld
Volgende onderwerp: North Chartered Exploration Company Ltd.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:14:16 MGT 2024