Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Noodsberg
Noodsberg [boodskap #123165] So, 30 Desember 2018 10:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Noodsberg is 'n boerderygebied naby die Vallei van 'n Duisend Heuwels in Natal. So deur die Voortrekkers genoem vanweë hulle groot nood in daardie tyd. Daar is twee reekse, die Groot en die Klein Noodsberg en die hoogste punt is nagenoeg 4,000 voet. Wattelbas is die belangrikste produk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nongoma
Volgende onderwerp: Noodt, Pieter Gysbert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:44:37 MGT 2024