Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nondweni
Nondweni [boodskap #123163] So, 30 Desember 2018 09:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nondweni was 'n vroeëre goudmynkamp in Zoeloeland wat nou so te sê verlate lê. Tydens die Zoeloe-oorlog in 1879 is Louis Napoleon van Frankryk daar naby gedood.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Noem-Noem
Volgende onderwerp: Nongoma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:23:24 MGT 2024