Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nkana
Nkana [boodskap #123160] So, 30 Desember 2018 09:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nkana is 'n groot kopermyn in Zambië. In 1910 deur Moffat Thompson ontdek. Sy werklike ontwikkeling het eers na 1924 begin toe dit onder die beheer gekom het van Chester Beatty en die maatskappy wat later die Rhodesian Selection Trust onder sir R.L. Prain, geword het. Dit is vandag een van die toonaangewende koperprodusente in die wêreld. Die myn grens aan die dorp Kitwe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Njassa-Meer
Volgende onderwerp: Nkhandla-bos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:14:28 MGT 2024