Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Njassa-Meer
Njassa-Meer [boodskap #123159] So, 30 Desember 2018 09:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Njassa-Meer is die groot meer in Sentraal-Afrika. Dit is in 1616 die eerste keer deur 'n Portugees, Gaspar Bocarro, ontdek, maar dit het in die vergetelheid geraak totdat dit in 1859 deur David Livingstone herontdek is. Dit beslaan sowat 12,000 vierkante myl; 360 myl van noord na suid en wissel in breedte van 20 tot 50 myl. Stoombote het vroeër die kusoorde, veral Monkey Bay, bedien, wat druk besoek word deur Zimbabwiërs (Rhodesiërs).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nineviet
Volgende onderwerp: Nkana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:36:33 MGT 2024