Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nineviet
Nineviet [boodskap #123158] So, 30 Desember 2018 09:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die sogenaamde Nineviete was kriminele bendes wat veral na die Eerste Wêreldoorlog onder die Bantoes aan die Witwatersrand voorgekom het. Hulle het toegegee aan huisbraak, moord en ander oortredings. Nadat 'n groot aantal van hulle die doodstraf opgelê is, het hulle van die toneel verdwyn.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nikkel
Volgende onderwerp: Njassa-Meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:50:14 MGT 2024