Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nigel
Nigel [boodskap #123156] So, 30 Desember 2018 09:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nigel is 'n myndorp aan die Oostelike Witwatersrand, vernoem na Nigel MacLeish, ontdekker van die Nigel-goudmyn. In 1909 gestig. Dit is 'n opkomende nywerheidsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 37,470 (11,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nieuwoudtville
Volgende onderwerp: Nikkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:29:48 MGT 2024