Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nieuw Gelderland
Nieuw Gelderland [boodskap #123154] So, 30 Desember 2018 09:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nieuw Gelderland is 'n nedersetting aan die Noordkus van Natal, 55 myl van Durban. In die jare 1860 deur 'n Hollandse sindikaat gestig met die doel om koloniste van Holland uit te bring. Nou 'n suikerproduserende gebied.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nieshout
Volgende onderwerp: Nieuwoudtville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:28:36 MGT 2024