Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nieshout (Ptaeroxylon utile)
Nieshout [boodskap #123153] So, 30 Desember 2018 09:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nieshout (Ptaeroxylon utile, E & L) is 'n boom tot 50 voet hoog en 2 voet in deursnee. Baie belangrike hout en is duursaam as heiningpale in grond wat voortdurend klam is. Groei in die oostelike kusstreke van Kaapland, Natal en Transvaal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Niemandsland
Volgende onderwerp: Nieuw Gelderland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:43:32 MGT 2024