Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nicholsonsnek
Nicholsonsnek [boodskap #123150] So, 30 Desember 2018 09:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nicholsonsnek is 'n hoogte naby Ladysmith, Natal. Dit is die toneel van 'n geveg op 30 Oktober 1899 waar die Britte swaar verliese gely het en 850 Britse soldate gevange geneem is. Generaal Christiaan de Wet het met sy besetting van die noordelike hang van die heuwel die reeks oorwinnings begin wat aan hom wêreldroem besorg het. Die geveg staan ook bekend as Klein Majuba.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nicholls, George Heaton
Volgende onderwerp: Niekerkshoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:42:33 MGT 2024