Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Newton, Arthur
Newton, Arthur [boodskap #123143] So, 30 Desember 2018 09:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Arthur Newton was 'n Suid-Afrikaanse langafstandatleet. In 1881 gebore. Hy word boer. Nadat hy reeds 50 jaar oud was, het hy bekendheid verwerf toe hy verskeie landlooprekords geslaan het. Die belangrikste rede waarom hy in die kalklig wou wees, was om die aandag te vestig op sy griewe as plaaseienaar. Later vestig hy hom in die buiteland. Een van sy prestasies was om dwars oor die Verenigde State, van die Atlantiese tot die Stille Oseaan, te draf. Oorlede ini959.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: New Hanover
Volgende onderwerp: Newtown
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:02:30 MGT 2024