Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » New Bethesda
New Bethesda [boodskap #123138] So, 30 Desember 2018 08:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
New Bethesda is 'n dorp naby Graaff- Reinet, as sendingstasie gestig. Word 'n munisipaliteit in 1886. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,000 (280 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nesbitt, Murrogh De. B.
Volgende onderwerp: New Cape Central Railway Ltd.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:48:22 MGT 2024