Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nelspruit (Mbombela)
Nelspruit [boodskap #123135] So, 30 Desember 2018 08:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nelspruit (amptelik Mbombela) is 'n dorp in Mpumalanga (die ou Oos-Transvaal). In 1889 gestig en vernoem na die oorspronklike plaaseienaar. Dit is 'n toonaangewende sentrum vir die produksie van sitrus en ander subtropiese gewasse. 'n Navorsingstasie van die Department van Landbou is daar geleë. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was dit tydelik die setel van die Transvaalse Regering. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 22,914 (7,900 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nelspoort
Volgende onderwerp: Nelsrust
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:37:00 MGT 2024