Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nederlandse Bank van Suid-Afrika Bpk.
Nederlandse Bank van Suid-Afrika Bpk. [boodskap #123129] So, 30 Desember 2018 08:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Nederlandse Bank van Suid-Afrika Bpk is in 1888 onder die naam Nederlandsche Bank en Crediet Vereeniging gestig met sy hoofkantoor in Amsterdam en sy Suid-Afrikaanse hoofkantoor in Pretoria. Het stadiger ontwikkel as sommige van sy mededingers en spesialiseer in kontinentale handel en, deur geaffilieerde ondernemings, in verbande. In 1925 neem dit die Transvaalse Handelsbank oor. As gevolg van die Duitse besetting van Holland gedurende die Tweede Wêreldoorlog is die bestuur van Amsterdam na Johannesburg oorgeplaas wat daarna die hoofkantoor geword het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nederduitse Hervormde Kerk
Volgende onderwerp: Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:51:41 MGT 2024