Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nederduitse Hervormde Kerk
Nederduitse Hervormde Kerk [boodskap #123128] So, 30 Desember 2018 08:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Nederduitse Hervormde Kerk is verwant aan die liggaam in Nederland met dieselfde naam, ds. Van der Hoff, wat in 1853 uit Nederland in Transvaal aangekom het, was dié Kerk se eerste predikant wat in Suid-Afrika gestasioneer was. Die grondwet van die Suid-Afrikaanse Republiek het dit in 1858 erken as sy amptelike kerk met sy leerstelling wat in sekere opsigte verskil van dié van die ander Gereformeerde Kerke. Die Kerk het (1963-syfer) 190,342 blanke lidmate, hoofsaaklik in die Transvaal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nederduitse Gereformeerde Kerk
Volgende onderwerp: Nederlandse Bank van Suid-Afrika Bpk.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:12:12 MGT 2024