Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ndumuwildtuin
Ndumuwildtuin [boodskap #123125] So, 30 Desember 2018 08:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Ndumuwildtuin is geleë in die noorde van Zoeloeland naby die Mosambiekse (Portugese) grens en beslaan 24,000 acres. Daar is baie soorte bokke en ook seekoeie. Die varswatermeer bevat swart baars.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ndube
Volgende onderwerp: Nederburgh, Sebastian Cornelis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:32:12 MGT 2024