Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ndube
Ndube [boodskap #123124] So, 30 Desember 2018 08:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ndube was 'n blanke Zoeloe-opperhoof; 'n Switser met die naam N. Duby van Schupfer, Switserland. In 1893 het hy na Suid-Afrika geëmigreer en hom in Zoeloeland gevestig waar hy gou die rang van opperhoof verwerf het. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het hy saam met die Boere geveg en in die Bambata-opstand van 1906 was hy aan die Zoeloes se kant.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ndola
Volgende onderwerp: Ndumuwildtuin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:39:57 MGT 2024