Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ndlambe
Ndlambe [boodskap #123122] So, 30 Desember 2018 08:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ndlambe was die Opperhoof van die Rarabe-stamgroep van die Xhosas en oom van Gaika, met wie hy in 'n langdurige stryd om die heerskappy van die stam gewikkel was. In 1818 tydens die Slag van Kommetje-vlakte naby Grahamstad is Ndlambe verslaan. Hy is in 1829, slegs 'n paar maande voor Gaika oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ndhlovukazi
Volgende onderwerp: Ndola
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:33:17 MGT 2024