Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nathan, Sir Matthew
Nathan, Sir Matthew [boodskap #123116] So, 30 Desember 2018 08:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Matthew Nathan was die Goewerneur van Natal. In 1862 uit 'n Anglo-Joodse familie gebore. Hy sluit in 1880 by die Royal Engineers aan en veg in die Nyl-ekspedisie van 1885 en elders. In 1907 word hy Goewerneur van Natal en bly daar tot 1909. Hy was goewerneur van Queensland, Australiƫ van 1920-1926 en is in 1939 daar oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nathan, Dr. Manfred
Volgende onderwerp: National Scouts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:03:16 MGT 2024