Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Natal Witness
Natal Witness [boodskap #123114] So, 30 Desember 2018 08:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Natal Witness is 'n oggendkoerant uitgegee in Pietermaritzburg. Op 27 Februarie 1846 deur David D. Buchanan gestig. Dit is een van die oudste bestaande dagblaaie in Suid-Afrika. Verskyn daagliks sedert Januarie 1881.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Natal Mounted Rifles
Volgende onderwerp: Nathan, Dr. Manfred
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:13:04 MGT 2024