Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Natal Mounted Rifles (N.M.R.)
Natal Mounted Rifles [boodskap #123113] So, 30 Desember 2018 08:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Natal Mounted Rifles (afgekort N.M.R.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, op 29 Desember 1862 gestig. Veg in die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902, Zoeloe-opstand 1906, die Eerste Wêreldoorlog (Suidwes-Afrika) en die Tweede Wêreldoorlog (Abessinië, Noord-Afrika en Italië.)

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Natal Mounted Police
Volgende onderwerp: Natal Witness
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:08:07 MGT 2024