Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Natalse Veldartillerie (Natal Field Artillery)
Natalse Veldartillerie [boodskap #123110] So, 30 Desember 2018 08:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Natalse Veldartillerie (Natal Field Artillery; afgekort N.F.A.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat later deel word van die Derde Veldregiment, Suid-Afrikaanse Artillerie. Gestig as Natal Field Artillery op 3 Junie 1870. Veg in die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902), in die Eerste Wêreldoorlog (Suidwes-Afrika) en in die Tweede Wêreldoorlog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Natal Advertiser
Volgende onderwerp: Natal Mercury
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:09:50 MGT 2024